PRETORIA POLISE SPRINGBOKKE

Pretoria Polisie is gestig in 1938 en is een van die trotse Klubs in Pretoria ( Blou Bulle) en spog met ‘n indrukwekkende lys van Springbokke wat hulle oor die jare opgelewer het.

Springbokke:
1. Lukas Strachan
2. Hansie Brewis
3. Jorrie Jordaan
4. Piet Uys
5. Karel van Vollenhoven
6. Basie Viviers
7. Poens Prinsloo
8. Fiks van der Merwe
9. Willem Stapelberg
10. Mof Myburg
11. Tom van Vollenhoven
12. Thys Burger
13. Moaner van Heerden
14. Naas Botha
15. Daruis Botha
16. Frans Erasmus
17. Adri Geldenhuise
18. Jannie Claassens
19. F A Meiering
20. Johan Ackerman

Die klub het ook 6 Junior Springbokke en 150 Noord Transvaal spelers opgelewer.

Die Klub het die Carlton Beker 34 keer gewen, 4 keer met ander Klubs gedeel.

Verskeie voorsitters het ook op die Hoofbestuur van die Unie gedien.

Afrigters van Pretoria Polisie het ook presteer:
Brig Buurrman van Zyl
Kol Peet Kleynhans en andere.
58 Totius Street
Groenkloof
Pretoria
South Africa
GPS:
-25.767828  (S 25 46.070)
28.219655  (E 28 13.179)
Harlequin Rugby Club



"The future of club rugby"